Lightbox Image Gallery, jQuery Image Lightbox
Leuchtkasten Bildergalerie, Wordpress Leuchtkasten Gallery
Galeria jQuery Lightbox, Imagem Lightbox jQuery
Presentación lightbox jQuery, Javascript Lightbox Presentación
Wordpress Lightbox Gallery, jQuery Lightbox pliku
jQuery Afbeelding Lightbox, jQuery lightbox Diashow
jQuery Lightbox Galéria, Wordpress Lightbox Galéria
Lightbox Galerija, jQuery Lightbox slike
Lightbox Pildigalerii, Wordpress Lightbox Galerii
jQuery ljusbord Bildspel, Javascript Ljusbord Bildspel
Galeria Lightbox jQuery, Presentació lightbox jQuery
Lightbox Billedgalleri, jQuery Billede Lightbox
jQuery Görüntü Lightbox, Wordpress Lightbox Galeri
Lightbox Γκαλερί Εικόνων, jQuery Lightbox εικόνας
Visionneuse d'image jQuery, Javascript Visionneuse Diaporama
jQuery Obrázek Lightbox, Wordpress Lightbox Galerie
Švieslentę Image Gallery, jQuery Lightbox galerija
Lightbox Galerie de Imagini, Wordpress Lightbox Galerie
Immagine Lightbox jQuery, Galleria jQuery Lightbox
jQuery lightbox slike, Wordpress lightbox Galerija
Лайтбокс Галерея, Javascript лайтбокс cлайдшоу
jQuery Image lightbox, jQuery lightbox Gallery
Hình ảnh hộp đèn Gallery, jQuery ảnh Lightbox
JQuery лайтбокс зображення, Wordpress лайтбокс галерея
แกลลอรี่ภาพ Lightbox, สไลด์โชว์ Lightbox jQuery
Lysboksbilde Gallery, jQuery Bilde Lightbox
灯箱图片库, WordPress的灯箱画廊
jQuery fényképek Lightbox, jQuery adni Slideshow
مفضلتي معرض الصور, مسج مفضلتي عرض شرائح
Oorsig
Visuel LightBox JS 'n gratis towenaar program wat jou help om maklik web foto gallerye voort te bring met 'n netjiese Lightbox-styl
oorlegsel uitwerking, in 'n paar klikke sonder om een lyn kode te skryf.
Trek&Los jou foto's in die Visual LightBox venster, druk "Publiseer" en jou eie web gallery met pragtige LightBox 2
uitwerking sal oombliklik in jou ondersoeker oopmaak!
Geen Java kodering, css, html kodering, geen beeld redigering, net 'n klik om jou gallery gereed te kry.
Visual LightBox Glanspunte
- Skuif vertoning met automatiese begin opsie
- Windows & Mac weergawe
- Zoem uitwerking met oorlegsel venster
- Verronde hoeke van oorlegsel venster
- Pas groot beelde in ondersoeker venster
- Baie mooi gallery temas
- Beeld rotering en hoë gehalte beeld skaling met onveranderlikes
- Automatiese duimnael beeld skepping
- Onder-skrif byvoeging
- Ingeboude FTP
Voorbeeld
LightBox 2 gallery toonstuk
Die volgende beeld voorstelling is voortgebring deur Visual LightBox. Klik op enige prentjie om die LightBox 2 gallery te open.
Die voorbeeld hierbo is 'n binne-bladsy se gebruiks voorstelling van die LightBox 2 demonstrasie program. Die gallery wat met Visual LightBox geskep is word binne-in die bladsy uitleg geplaas. U kan ook na die 'vol bladsy demonstrasie gallery' kyk. Hierdie voorbeeld neem die hele ondersoeker spasie op om die gallery ten toon te stel.
Laai Visual LightBox Af
Visual LightBox JS is gratis vir nie-komersiële gebruik.
'n Klein fooi word benodig vir besigheids gebruik. Visual LightBox Besigheids Weergawe voorsien aan die aanvullende opsies
om die Visual LightBox.com krediet nota te verwyder asook om jou eie logo oor foto's te plaas.
Nadat u die betaling deur middel van beskermde form voltooi het, sal u oombliklik 'n epos ontvang met die lisensie sleutel
wat Visual LightBox Gratis Weergawe in die Besigheids weergawe verander. U kan u mees verkose betaal metode kies:
Kredit Kaart, Bank Oorplasing, Tjek, PayPal ens.
Asook kan u die Besigheids Weergawe gratis bekom as u help met die vertaling daarvan na u eie taal, kontak ons gerus vir meer inligting:
.
Ondersteuning
Vir probleem voorskiet, funksie voorstelle en algemene hulp, Kontak Kliënte Ondersteuning en maak seker dat u inligting verskaf omtrent u ondersoeker,
opererende stelsel, Visual LightBox weergawe, en skakel of relevante kode:




